Bumble Babies & Tots
Share Parys het onlangs tot stilstand gekom toe al die plaaslike kleuterskole aan Bumble Babies & Tots se atletiekdag deelgeneem het. Die kleinspan het omtrent die lagspiere geprikkel met hulle manewales en hier en daar is daar ook ‘n traan of twee gestort. Vir diegene vir wie die oomblik te [...]



Comments